| CHAKALAKA BROODJIE |
| (kan ook muffins maak) |
| 500 ml koekmeel |
| 10 ml bakpoeier |
| sout & peper na smaak |
| 4 eiers |
| 410g Chakalaka (matige geur / |
| sterker geur indien verkies) |
| 125 ml Cheddar kaas gerasper |
| Voorverhit oond tot 180° |
| Sif droë bestandele saam |
| Klits eier & chakalaka |
| Meng eier mengsel met droë bestandele |
| Plaas deeg in gesmeerde broodpannetjie en strooi gerasperde kaas bo-oor |
| Bak +/- 45 minute |
No comments:
Post a Comment