Frikkadelletjies
-
1kg Maer
maalvleis
250ml
Oats
50ml
Sagte broodkrummels
50ml Wit
asyn
4 Eiers
geklits
1 Groot
aartappel, grof gerasper
15ml Sout
5ml
Gemaalde koljander
5ml
Gemaalde neutmuskaat
5ml
Gemaalde wonderpeper
2ml Peper
of na smaak
Meng al
die bestandele vir die frikkadelletjies saam.
Ek
gebruik 'n 25ml maatlepel om die hoeveelheid vleis af te meet om bolletjies te
vorm.
Braai
frikkadelletjies in diep olie net tot gaar.
Plaas op
kombuispapier om te dreineer en heeltemal af te koel.
Die
Bredie gedeelte
2 Uie gekap, maar nie te fyn nie
25ml Olie
1 Pakkie Tamatie Roomsop (Cream Of
Tomato)
400ml Water
Braai uie tot sag
Meng sop met 400ml water
en voeg by Frikkadelle in 'n glas oondbak
Voeg sout en speserye by
na smaak
Pak 'n paar frikkadelle
bo-op en strooi 'n koppie gerasperde Cheddar kaas bo-oor
Bak met die deksel op vir ongeveer 40 minute teen 160°C.
Heerlik saam met Stampmielies of Rys
No comments:
Post a Comment