Friday, 7 October 2011

Gebakte Souskluitjies

Gebakte Souskluitjies

Bestandele

125 g Botter of Margarien
60 ml Fyn Appelkooskonfyt
12,5 ml Koeksoda
250 g (500 ml gesifte) Koekmeel
Knypie Sout
100 ml Melk
750 ml Kookwater
200 g (250 ml ) Suiker
5 ml Vanilla essence
Klontjie Botter

Metode

1.       Voorverhit oond op 200 °C.
2.       Smelt botter en roer die konfyt by.
3.       Roer koeksoda by (Dit sal bruis).
4.       Roer nou die meel wat jy gesif het saam met die sout by, asook die melk – biejie meel , bietjie melk sodat jy nie klonte kry nie.
5.       Gooi die res van die bestandele in ‘n groterige bakskottel met ‘n deksel.
6.       Skep lepels vol deeg in die sous – die kluitjies moet nie op mekaar lĂȘ nie.
7.       Sit die deksel op en bak vir 25 minute.
8.       Jy kan nogsteeds ‘n kaneelsuiker mengsel oorgooi sodra jy dit opdien.

No comments:

Post a Comment