2 X 500ml Margarien
680g Chocolate chips
4 Koppies Koekmeel
500ml Brown Sugar
10ml Koeksoda
5ml Sout
500ml Suiker
500g Gerasperde Cadbury Sjokolade
5 Koppies Fyngemaakte Oats
4 Eiers
10ml Bakpoeier
10ml Vanielje
375ml Gekapte Neute (Opsioneel)
Maak
die oats fyn in 'n voedselverwerker.
Verroom
die margarien en al die suiker.
Voeg
eiers en vanielje by en klits goed.
Meng
droë bestandele saam en meng deeglik saam met margarien mengsel.
Voeg
sjokolades en neute by.
Rol
balletjies en plaas op 'n bakplaat.
Bak
teen 180ºC vir 10 minute.
Laat
goed afkoel. Maak ± 112 koekies.
No comments:
Post a Comment