Friday, 28 June 2013

KERRIEKOOL



1 Middelslag koolkop, fyn gesnipper
2 Uie gekap
Sout
500g (625ml) Suiker
8g (15ml) Kerriepoeier
6g (15ml) Mosterdpoeier
15g (30ml) Mielieblom (Maizena)
625ml Asyn

Kook kopkool en uie in soutwater sag.
Dreineer goed.
Meng die res van bestandele en kook vir 5 min saam.
Gooi op gedreineerde kool en kook weer vir 5 minute.
Skep kokend in gesteriliseerde bottels en verseƫl

No comments:

Post a Comment