Hierdie is n vinnige resep vit tartar sous wat goed gaan
saam vis en seekos asook saam met
Crumbed Mushrooms
Bestanddele:
250 ml Mayonaise
250 ml Mayonaise
2 Groot
agurkies (gherkins) gekap in klein blokkies (gebruik 3 kleiner agurkies as jy
nie grotes het nie)
2 Klein picled onions fyn gekap
2 Klein picled onions fyn gekap
Sout en
peper na smaak
Metode:
Meng al die gekapte bestandele saam die mayonaise. Laat staan vir so n rukkie in die yskas as jy tyd het, anders bedien voor met enige vis gereg. Gaan ook goed saam met crumbed mushrooms
Metode:
Meng al die gekapte bestandele saam die mayonaise. Laat staan vir so n rukkie in die yskas as jy tyd het, anders bedien voor met enige vis gereg. Gaan ook goed saam met crumbed mushrooms
No comments:
Post a Comment