2 X 500ml Margarien
680g Chocolate chips
4 Koppies Koekmeel
500ml Brown Sugar
10ml Koeksoda
5ml Sout
500ml Suiker
500g Gerasperde Cadbury Sjokolade
5 Koppies Fyngemaakte Oats
4 Eiers
10ml Bakpoeier
10ml Vanielje
375ml Gekapte Neute (Opsioneel)
Maak die oats fyn
in 'n voedselverwerker.
Verroom die
margarien en al die suiker.
Voeg eiers en
vanielje by en klits goed.
Meng droë
bestandele saam en meng deeglik saam met margarien mengsel.
Voeg sjokolades
en neute by.
Rol balletjies en
plaas op 'n bakplaat.
Bak teen 180ºC
vir 10 minute.
Laat goed afkoel.
Maak ± 112 koekies.
No comments:
Post a Comment