Saturday, 6 July 2013

Kerrie Noedelslaai


 500g Gaar Noedels
1 x Groot Groen Rissie fyngekap (green pepper)
1 x Groot Ui fyn gekap
250 ml Tamatie Sous
125 ml Asyn
125 ml Kook olie
200 ml Suiker
12.5ml Kerrie Poeier (Enige sterkte wat jy van hou)
Sout en Peper na smaak
Tobasco Sous opsioneel (Vir 'n bietjie ekstra hitte)


Metode:


Meng al die bestandele saam en gooi oor gaar gekookte noedels.

Voeg dan die ui en groen rissie by.
Indien moontlik laat staan oornag.


Die geure kom eers regtig tot sy reg indien dit oornag gestaan het.

No comments:

Post a Comment