Saturday, 6 July 2013

Koue Komkommer Slaai (Ouma Ies Lombard)

Bestanddele
2 Groot Komkommers
50ml Mayonnaise
1 Pakkie Suurlemoen Jellie
250ml Kookwater

Metode
Rasper die komkommers. Meng die mayonnaise by. Los jellie op in die water.
Meng jellie met komkommers. Gooi in vorm en laat stol.

No comments:

Post a Comment